The story of the Thirstland Trek by Dr Nicol Stassen

Published:
February 27, 2022
The story of the Thirstland Trek by Dr Nicol Stassen

Beste Nicol.Namens die Swellendam Erfenisvereniging wil ek weer baie, baie dankie sê vir 'n puikpraatjie gisteraand. Die mense het dit terdeë geniet.

Ek het baie kritiek ontvang dat ek die tyd tot 30 minute beperk het!!! Miskien is dit 'n verskoning om jou weer in die toekoms te nooi om met ons te kom gesels? Ek hoop jy sal dit oorweeg.

Ook, verskoning dat ek nie gegroet het nie, toe jy stilletjies verdwyn het. Omdat ons (die lede) 2 jaar laas bymekaar was, was dit natuurlik 'n verskoning vir lafenis en gesels.

Groete tot volgende keer.

Philip

Philip Bromley

cell :        073 248 3999

land-line:  028 514 3817

e-mail:     p.bromley05@gmail.com

More Articles